Welcome to Meerkat Manor Reviews . Read our Tripadvisor reviews here posted by travelers as well as reviews posted on this site.
Feel free to add your comment or review at the bottom of the page

 

 

 

 

211 Comments

  1. Charmaine Matthews from Pretoria August 25, 2013 at 6:21 am

    Waarde vir geld! Sal definitief weer daar bly.Meerkat Manor is ‘n pragtige plek en dit was regtig lekker om daar tuis te gaan. Die eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig en ons is hartlik ontvang. Die kamers is goed toegerus en baie netjies. Baie dankie.

     
  2. Bruce Steen from Mozambique August 22, 2013 at 8:01 am

    Extremely welcoming and friendly staff. Comfortable and quiet rooms. Great view of Kruger National Park.

     
  3. Paul Wilken from Johannesburg August 22, 2013 at 5:24 am

    Baie goeie verblyf wat bekostigbaar is.Netjies en smaakvol. Voel tuis by die plek.

     
  4. Carlos Narros from Spain August 19, 2013 at 8:00 am

    Really friendly staff. I was like at home. Spotless cleaning and good views from the balcony of the Kruger Park.

     
  5. Santie van Zyl from Cape Town August 15, 2013 at 6:38 am

    Ons het ons besoek aan Meerkat Manor gedurende Augustus 2013, en het dit baie geniet. Die diens van die gashere was puik. Ons kan dit definitief aan beveel!

     
  6. Lomien Botha from Preoria August 14, 2013 at 5:17 am

    Nadat ons baie later uit PTA is as wat beplan is, het die personeel ons gehelp sodat ons nog steeds ons vleisie kon braai op die begin van ons vakansie.

     
  7. Delene Fischer from Middelburg August 11, 2013 at 5:18 am

    Baie dankie vir twee aande van uitstekende verblyf. Ons het heerlik gekuier. Alles was baie mooi netjies en die diens was uitstekend.

     
  8. Mauricio Antoniolli from Argentina August 2, 2013 at 7:58 am

    Being in Meerkat Manor was a pleasure. We felt at home and greatly treated by Antoinette and Johan. They were really friendly and eager to help and make us feel comfortable. Meerkat Manor is located at less than 10 minutes from the Kruger gate, so it was wonderful just waking up and being there soon after.

     
  9. Johan Smith from Standerton July 29, 2013 at 5:09 am

    Ai, hoe lekker was dit nie om hier te bly nie. Die vriendelikste gashere, Ronnie en Diffie, het ons sommer dadelik tuis laat voel. Die kamer is nuut, skoon met mooi beddegoed, en met alles wat ons nodig gehad het. Ons sal beslis weer daar bly, en kan dit sterk aanbeveel vir enigiemand wat in Komatipoort wil oorslaap. Ons het 10 dae daar gebly, en kan net positiewe terugvoering gee

     
  10. Carisma Breedt from Rustenburg July 27, 2013 at 5:08 am

    Meerkat Manor sal beslis deur my aanbeveel word sover ek gaan – dit was ‘n plesier om te bly in heerlike koel kamers met ‘n pragtige stoep en lieflike uitsig!

     
  11. Chris Greyling from Pretoria July 24, 2013 at 5:07 am

    Dit was baie aangenaam en genotvol. Ons sal die plek vir enige een aanbeveel.

     
  12. Mari Vorster from Mozambique July 22, 2013 at 6:33 am

    Pragtige kamers, heerlike oornagstop tussen SA en Mosambiek!

     
  13. Hannelie Bothma from Ermelo July 20, 2013 at 5:07 am

    Regtig baie lekker, baie gerieflik naby wildtuinhek, baie gasvry en vriendelik. Ons sal verseker weer gaan.

     
  14. Jurie de Jager from Pretoria July 16, 2013 at 5:06 am

    Ons kan dit ten sterkste aanbeveel. Pragtige ligging, uiters vriendelik en hulpvaardige personeel/eienaars.

     
  15. Elsabie Naude from Richardsbay July 13, 2013 at 5:05 am

    Netjies, rustige en ontspannende atmosfeer, goed beplande en volledige toegeruste familie eenheid, veilige omgewing, asemrowende uitsig, baie vriendelike en behulpsame bestuur. Beslis “‘n moet” oornag tuiste wat ons aan almal aanbeveel.

     
  16. Sollie Barnard from Pretoria July 13, 2013 at 12:00 am

    Dit was ‘n baie lekker ervaring van vriendelike ontvangs en baie lekker verblyf en ons het ook raakpunte gehad met vriende wat ons ken.

     
  17. Gary Schoombee from Johannesburg July 5, 2013 at 6:33 am

    We stayed for two days in the family flat. It was very comfortable and beautifully decorated. Can highly recommend.

     
  18. Thys Matthyssen from Pretoria July 3, 2013 at 5:16 am

    Ons sal beslis weer by Meerkar Manor tuisgaan! Fantastiese eienaars.

     
  19. Kim from Woodstock, Maryland, USA July 1, 2013 at 5:22 pm

    Very clean, comfortable and friendly place, about 15 minutes from the crocodile bridge gate. The owners are extremely friendly and helpful. We arrived a day earlier than our reservation – but instead of turning us away, they were able to accommodate us. We fell in love with their dog Jinx. Close to restaurants, Spar and the Mozambique border. Will stay there again.

     
  20. Jennifer Misselhorn from Durban June 7, 2013 at 5:24 pm

    We stayed at the Manor on our way to Mozambique and stayed here again on the way back. Very clean, neat, and tidy.

     

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *